Beskrywing
Dié kamer het toegang tot 'n onderdakstoep. Die kamer het 2 enkelbeddens, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kamer het ook 'n plafonwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Verder het die kamer 'n binnedeur wat na 'n kombuis en sitarea met DStv lei. Gaste in hierdie kamer deel nie die kombuisgeriewe of ander geriewe met vreemdes nie. 'n Bababedjie is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die gashere woon op die perseel, maar in aparte akkommodasie, en kan dus help met enige navrae wat u mag hê. Die kamers word daagliks gedurende die week skoongemaak. Kinderoppasdienste kan vooraf gereël word. Hierdie is nie 'n partytjie-venue nie en musiek word nie toegelaat nie. Daggaste word nie toegelaat nie, tensy vooraf toestemming van die gasheer gegee word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het toegang tot 'n onderdakstoep. Die kamer het 2 enkelbeddens, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die kamer het ook 'n plafonwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Verder het die kamer 'n binnedeur wat na 'n kombuis en sitarea met DStv lei. Gaste in hierdie kamer deel nie die kombuisgeriewe of ander geriewe met vreemdes nie. 'n Bababedjie is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die gashere woon op die perseel, maar in aparte akkommodasie, en kan dus help met enige navrae wat u mag hê. Die kamers word daagliks gedurende die week skoongemaak. Kinderoppasdienste kan vooraf gereël word. Hierdie is nie 'n partytjie-venue nie en musiek word nie toegelaat nie. Daggaste word nie toegelaat nie, tensy vooraf toestemming van die gasheer gegee word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 2 enkelbeddens, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die kamer het ook 'n hoekbank vir 5, 'n TV met DStv en toegang tot 'n kombuis. Verder het die kamer 'n plafonwaaier en WiFi. Verder het die kamer 'n buitedeur wat lei na 'n groot stoep met 'n bokkietafel wat ideaal is vir al fresco-etes. Die kamer kan gebruik word as 'n leefarea vir slaapkamer 1 en 2 en/of as 'n slaapkamer en dit het sy eie en suite-badkamer en deure wat saans gesluit kan word vir algehele privaatheid. Kamer 1, 2 en 3 is slegs vir familie- en vriendegroepe beskikbaar, so vreemdelinge sal nooit hierdie geriewe hoef te deel nie. 'n Bababedjie is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die gashere woon op die perseel, maar in aparte akkommodasie, en kan dus help met enige navrae wat u mag hê. Die kamers word daagliks gedurende die week skoongemaak. Kinderoppasdienste kan vooraf gereël word. Hierdie is nie 'n partytjie-venue nie en musiek word nie toegelaat nie. Daggaste word nie toegelaat nie, tensy vooraf toestemming van die gasheer gegee word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié groot kamer is geskik vir gaste met gestremdhede en is rolstoelvriendelik met toegang via ’n gelyke oppervlak vanaf die parkeerarea oor die onderdakstoep tot by die kamer. Die groot badkamer het genoeg ruimte vir 'n rolstoel. Die stort het 'n inrol-ingang en 'n stortstoel en verwyderbare, verhewe toiletsitplek is ook beskikbaar. Die toilet- en stortarea is met relings toegerus. Ligskakelaars en kragpunte is op die aangewese hoogte om gaste in rolstoele te akkommodeer. Gaste het ook maklike toegang tot kasruimtes om klere te bêre. Die kombuisie het oop pakplek vir eetgerei, breekware en ander toerusting onder die toonbank. 'n Bababedjie is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die gashere woon op die perseel, maar in aparte akkommodasie, en kan dus help met enige navrae wat u mag hê. Die kamers word daagliks gedurende die week skoongemaak. Kinderoppasdienste kan vooraf gereël word. Hierdie is nie 'n partytjie-venue nie en musiek word nie toegelaat nie. Daggaste word nie toegelaat nie, tensy vooraf toestemming van die gasheer gegee word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het nie 'n binnedeur nie. Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Die buitedeur lei na die onderdakstoep en sitarea. 'n Bababedjie is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die gashere woon op die perseel, maar in aparte akkommodasie, en kan dus help met enige navrae wat u mag hê. Die kamers word daagliks gedurende die week skoongemaak. Kinderoppasdienste kan vooraf gereël word. Hierdie is nie 'n partytjie-venue nie en musiek word nie toegelaat nie. Daggaste word nie toegelaat nie, tensy vooraf toestemming van die gasheer gegee word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lot 1036/2 Portion 2, Valley Road, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang