Beskrywing
Hierdie luukse tente bied slaapplek aan 1 tot 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die buitebadkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die tente deel die kombuis- en boma-area tussen die eenhede. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen voer van diere (insluitend die honde op die plaas).
Gooi asb. sigarette in die asbakkies weg.
Geen rommelstrooi nie.
Geen harde musiek nie.
Geen troeteldiere nie.
Die hek maak 22:00 toe.
Die verblyf het sonpanele.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie pragtige kothuis bied slaapplek vir 1 tot 3 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die skuifdeur maak oop na die gemeenskaplike swembad. Let asseblief daarop dat die eenheid nie 'n volledige kombuis het nie; dit is egter toegerus met 'n yskassie en ketel vir u gerief. Gaste het ook toegang tot 'n boma-braai-area reg langs die eenheid wat die perfekte plek bied vir ontspanne buitelugkook en aande om die vuur.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen voer van diere (insluitend die honde op die plaas).
Gooi asb. sigarette in die asbakkies weg.
Geen rommelstrooi nie.
Geen harde musiek nie.
Geen troeteldiere nie.
Die hek maak 22:00 toe.
Die verblyf het sonpanele.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie pragtige kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Dit lei na die privaat stoep met 'n privaat kombuis buite wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n eetara met sitplek en braaigeriewe, asook 'n uitsig oor die bos.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen voer van diere (insluitend die honde op die plaas).
Gooi asb. sigarette in die asbakkies weg.
Geen rommelstrooi nie.
Geen harde musiek nie.
Geen troeteldiere nie.
Die hek maak 22:00 toe.
Die verblyf het sonpanele.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het rusbanke. Dit lei na die stoep met sitplek, 'n braai, privaat boma en 'n uitsig oor die diere.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen voer van diere (insluitend die honde op die plaas).
Gooi asb. sigarette in die asbakkies weg.
Geen rommelstrooi nie.
Geen harde musiek nie.
Geen troeteldiere nie.
Die hek maak 22:00 toe.
Die verblyf het sonpanele.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Welgevonden Farm, portion 19, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang