+34
Selfsorg in Limpopo

Sundara Safaris

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • N11, Farm Vlakfontein Portion 4, Marble Hall, 0450, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Sundara Safaris bied 'n rustige bosveld-wegbreek op 'n plaas ongeveer 22 km buite Marble Hall. Dit is ideaal vir 'n paartjie of vriende en familie wat op soek is na 'n meeslepende natuurervaring waar hulle kan ontspan.

Verblyf word aangebied in 4 kamers, elk met hul eie ingang en privaat en suite-badkamer. Elke eenheid sluit gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke in. 'n Gemeenskaplike kombuis is beskikbaar vir die gaste se insae en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n dubbeldeur-yskas, tweeplaat-gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n gemeenskaplike braai, 'n gedeelde swembad en veilige parkering geniet. Aktiwiteite op die perseel sluit in wildritte, sonsondergangpieknieks, stap, visvang en spanbou-aktiwiteite. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan in Marble Hall gevind word. Naburige dorpe soos Mokopane is ongeveer 93 km weg en Polokwane is ongeveer 144 km weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Ligging

  • N11, Farm Vlakfontein Portion 4, Marble Hall, 0450, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N11, Farm Vlakfontein Portion 4, Marble Hall, 0450, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1a6c55a21b78735581b51cfcbb9aa3f518ef1aa8e70d8fff372207b7f4eb438e257cae383fd200ae31a849a1c6e4c096518?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense N11 Farm Vlakfontein Portion 4 0450 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.870059 29.221131
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang