Beskrywing
Die karavaan- en kampeerterrein het elektriese punte, aparte dames- en mans-ablusies met storte en 'n opwasarea. Kampeerders moet hul eie tente en kamptoerusting saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gerieflike chalets het elkeen 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n lessenaar. Elke chalet is met 'n waaier, koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolfoond, yskassie en 'n satelliet-TV toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe insluit.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed, enkelbed, en suite-badkamer met 'n stort en 'n lessenaar. Die chalet is met 'n waaier, koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolfoond, yskassie en 'n satelliet-TV toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe insluit.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gerieflike chalets het elk 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n lessenaar. Elke chalet is met 'n waaier, koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolfoond, yskassie en 'n satelliet-TV toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe insluit.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgeenheid het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die klein oopplan-kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n leefarea met 1 enkelbed en 'n stoep met 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgeenheid het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die klein oopplan-kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n leefarea met 2 enkelbeddens en 'n stoep met 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgeemheid het 'n koningin-grootte bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die klein oopplan-kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n leefarea met 2 enkelbeddens en 'n stoep met 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgkamer het 'n dubbelbed, enkelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n klein oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kombuisie is met 'n tweeplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, ketel en 'n yskassie toegerus. Die kamer het 'n privaat braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, tweeplaat-induksiestoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe insluit.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kombuisie is met 'n tweeplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, ketel en 'n yskassie toegerus. Die kamer het 'n privaat braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, tweeplaat-induksiestoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe insluit.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgkamer het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kombuisie is met 'n tweeplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, ketel en 'n yskassie toegerus. Die kamer het 'n privaat braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, tweeplaat-induksiestoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe insluit.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie romantiese suite het lugversorging en is in die wildkamp-afdeling geleë. Dit het 'n koninggrootte-bed, aantrekarea, 'n en suite-badkamer met bad en 'n stort, asook 'n sitarea met 'n kaggel. Die suite het koffie- en teemaakgeriewe, 'n induksieplaat, yskassie, lessenaar en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, induksiestoofplaat, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe insluit.

Elke hut is in die wildkamp-afdeling geleë en het elk 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens in 2 aparte kamers. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Elke hut het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n eet- en leefarea met 'n satelliet-TV en 'n dek met buitemeubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot G13, Welgekozen, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 86 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang