Beskrywing
Dié ateljee het 'n oopplan-uitleg en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n oop klerekas. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die sitarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuisarea is met basiese geriewe, soos 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n etenstafel met 2 stoele toegerus. Buite is daar 'n balkon met 'n tafel en 4 stoele en 'n gasbraai. Veilige parkeerplek word voorsien. Die ateljee word op versoek gratis, behalwe oor naweke en openbare vakansiedae, skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ateljeewoonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 3 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, dakwaaier en ingeboude kaste. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuisarea is met basiese geriewe soos 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'm ontbyttoonbank met stoletjies toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 Alibama Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang