+53
Selfsorg in Clarendon Marine

Sweet Ocean Cabin

6 gaste

3 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Caviare Crescent, Beachview Village, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sweet Ocean Cabin is in 'n rustige straat op 'n heuwel in Beachview, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit is omring deur 'n welige woud en spog met 'n lieflike see-uitsig. Hierdie eiendom is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord weg van die stad se gewoel.

Die houthuisie spog met 'n kontemporêre interieur en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien, asook verhitters vir die winter en waaiers vir die somer.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6,
gemaklike rusbanke en 'n TV. Dit lei na 'n dek met 'n buite-rusbank, piekniektafel en 'n mega master braai waar gaste al fresco-etes kan geniet, terwyl hulle die uitsig oor die woud en see bewonder.

Bykomende geriewe sluit gratis WiFi, gasbraaigeriewe en veilige parkeerplek in 2 afstandbeheerde motorhuise in.

Die stad is 'n kort entjie ry vanaf die eiendom en die nabygeleë dorpie het strande, restaurante en supermarkte.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 97

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 5 Caviare Crescent, Beachview Village, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sweet Ocean Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek

5 Caviare Crescent, Beachview Village, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6524e1f74f87755159e3cda291cdb076beffe96bfd6cc9148042e295409860f26cfdc3864cd428f47c6d603d6b1734ed3449?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 5 Caviare Crescent Beachview Village 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.999840416129 25.331792691402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang