Beskrywing
Hierdie kamer het 'n panoramiese see-uitsig, 'n koninggrootte-bed, slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Geen harde musiek word na 23:00 toegelaat nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n see-uitsig en gaste kan tussen 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed kies. Daar is 'n tee- en koffiemaakstasie, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Dit is ideaal vir 'n paartjie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Geen harde musiek word na 23:00 toegelaat nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorgwoonstel het 'n aparte ingang en see-uitsig, asook 'n braai, tafel en stoele in die tuin. Daar is 'n dubbelbed en 'n TV. Die badkamer het 'n groot stort. Die kombuisie is met 'n toonbank, tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskassie, eetgerei en breekware toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen harde musiek word na 23:00 toegelaat nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 2 slaapkamers met enkel- en koninggrootte-beddens, asook 'n see-uitsig. Daar is 1 en suite-badkamer, 2 toilette en dit is ideaal vir 'n gesin. Daar is ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Geen harde musiek word na 23:00 toegelaat nie.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
50 Versfeld Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang