6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 103 Umvoti Road, Albert Falls, 3220, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Tally-Grey Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Albert Falls, KwaZulu-Natal. Dit spog met 'n pragtige uitsig oor die dam en op die berge en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die ander slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, ketel, broodrooster, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel, 'n TV met Netflix, gratis WiFi en 'n kaggel.
Daar is 'n braai-area met sitplek en 'n uitsig oor die tuin en meer. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Grenville Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 103 Umvoti Road, Albert Falls, 3220, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Tally-Grey Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
103 Umvoti Road, Albert Falls, 3220, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang