+113
Selfsorg in Osjikoto

Tamboti Farm Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Linda B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Best accommodation ever. The best accommodation ever! From the moment we were welcomed, right up to the personal departure. Huge fully equipped kitchen, swimming pool and hot tub, boma, braai, indoor and outdoor seating. Farm atmosphere, but close to town. Honesty bar fully stocked. The kitchen has everything you could need. Beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Stil, rustig, mooi, waarde vir geld. Dit was werklik 'n lieflike tyd. Rustig, mooi en stil. Die voëltjies, hoenders en hasies was so lekker om te sien. Die kinders het die swembad vreeslik geniet, die braai-area was lieflik onder die sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Jy kry baie meer as wat jy verwag! Pragtige netjiese plaas omgewing met 'n ten volle buite kombuis en 'honesty bar' opset met verskeie drankies, koeldranke, sjokolades en nogal pizzas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

A great place to stay over prior to, or after, visiting Etosha via Namutomi. The hosts were friendly and helpful and from the outset did everything possible to make us feel at home. The communal kitchen served as the hub for making new acquaintances, and the adjacent swimming pool, hot tub and unique fire pit added to the great ambience. We thoroughly enjoyed our stay and have no hesitation in recommending it to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Hoogs aan te beveel as jy op pad is na of van Etosha. Ons het baie lekker gebly by die vriendelikste paar. Hul gastekamers en gemeenskaplike kombuis is baie goed toegerus. Verder nog die bederf van swembaddens en kuierdek vanwaar jy die plaaslewe en sonsopkoms kan beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Simply outstanding. We had an exceptional stay at Tamboti Farm. Attention to detail and a well-stocked kitchen made such an impact on us. This was the highlight of our journey through Namibia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia E
1 nag
5.0
Jul 2025

Netjies, skoon, rustig. Baie dankie vir 'n skoon netjiese akkommodasie. Ons sal definitief weer by julle oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie lekker gewees. Kan dit 100% aanbeveel. Uitsonderlike verblyf van hoogstaande gehalte. Baie mooi om die verblyf met diere te deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe H P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Plaaslewe plus plus. Pragtige plaaslewe. Ons het die uitkyk oor die bokke baie geniet. Eers het ek nie van die 'gesamenlike' kombuis gehou nie, maar alles was daar en nog meer. Onverwagte items en geriewe. Die verhitte plonspoel was 'n aangename verrassing, soos baie ander dinge. Ons het selfs langer gebly as die beplande 'net oornag'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Very nice. Had a nice stay. Met other very nice guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Tamboti, D3007, Tsumeb, Osjikoto

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaae698e1344a938a2855181d2d7751b6e61e0fc885db02d0b6ac74c8a9b34f9f6a452f9f6a8d61ef0649e08cb0ab56bce31b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Farm Tamboti D3007 Osjikoto 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -19.118326171432 17.625460132617
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang