+21
Wildsplaas in Waterberg

Tamboti Lodge 45

10 gaste

4 slaapkamers

6 beds

5 badkamers

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Beauty Road, Tamboti River Private Game Reserve, Lephalale, 0557, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Tamboti Lodge 45 is 'n pragtige lodge wat in die Tambotirivier Privaat Wildreservaat geleë is. Hierdie groot lodge is in die hartjie van die Waterberg se Bosveld en is die ideale opsie vir 'n groep vriende of 'n groot gesin. Dit spog met 'n swembad en 'n uitsig oor die omliggende Bosveld.

Dié lodge het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 'n hooflodge en 'n aparte chalet wat saam bespreek kan word. Die hooflodge beskik oor 3 en suite-slaapkamers en die oopplan-chalet het 2 koningingrootte-beddens. Die eerste 2 slaapkamers in die hooflodge het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 3 en suite-badkamers het óf 'n bad óf 'n stort óf beide. Die chalet het ook 2 badkamers waarvan een 'n stort het en die ander een 'n bad en 'n stort het. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die hooflodge beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, nespresso-masjien, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en daar is ook 'n eetarea. Die aparte chalet het ook 'n volledig toegeruste kombuis.

Boonop het die hooflodge 'n kuierarea met 'n pooltafel, 'n TV met DStv en 'n gasbraai. Daar is 'n ruim stoep met sonstoele en 'n swembad, asook 'n tiki-kroeg en vuurmaakplek. Die chalet het ook sy eie stoep en braaigeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Beauty Road, Tamboti River Private Game Reserve, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Gaste dink Tamboti Lodge 45 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 700
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 700
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 9 700
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Beauty Road, Tamboti River Private Game Reserve, Lephalale, 0557, Limpopo

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA329ac2bbe678bcb48bc9b621cf8e94bfbbb0a5f2b7cf13712700d412cb38865ed1b804f46027605ba3b800c56772ceee516d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 700 per nag, vir 10 mense 1 5 1 5 Beauty Road Tamboti River Private Game Reserve 0557 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.78848638698 27.990760803223
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang