+27
Selfsorg in Waterberg

Tambotie Game Lodge

17 gaste

6 slaapkamers

11 beds

7 badkamers

  • 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Kromdraai Farm, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Tambotie Game Lodge is 150 km van Pretoria af, naby Bela-Bela, en bied gehalteverblyf vir 'n familie of 'n groep vriende. Die lodge is perfek vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n bosveldwegbreek.

Die lodge beskik oor 5 chalets wat elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is slaapplek vir 17 gaste.

Die gemeenskaplike kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die gemeenskaplike sitarea het gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n eetarea met genoeg sitplek.

Die lodge bied braaigeriewe en 'n sprankelende swembad.

Daar is 'n boma waar gaste wild kan gewaar sonder om op 'n wildrit te gaan.

Aktiwiteite op die wildplaas sluit selfry-wildritte, voetslaan en bergfietsry in. Gaste kan onder andere koedoes, njalas, bosvarke, swartwitpense, waterbokke, blesbokke en kameelperde gewaar.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Kevin C
5.0
Unforgettable. The lodge was beautifully set - being able to go for walks on the farm and getting so close to the animals was incredibl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Jonique F
5.0
Fantasties. Ons verblyf by Tambotie Game Lodge was fantasties! Die plek was netjies en goed ingerig. Die gasheer was gaaf, vriendelik en behulpsaam. H...
Sien meer
Jun 2024
Hendrik V
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker wegbreek naweek plek. Baie netjiese blyplek in die middel van die bos. Baie geskik vir 'n groep vriende wat saam vir 'n naweek wil weggaan.
Jul 2025
Ankebe J
Saam met vriende
4.4
Heerlike kuier saam met vriende! Ons het heerlik gekuier. Was wel ons tweede keer by Tambotie, dit sê reeds dat ons baie lekker bly by Tambotie! Die h...
Sien meer
Nov 2025
Glurnis H
Saam met vriende
4.8
Beautiful stay. Came back relaxed and rested. We had such a lovely time. The most comfortable bed I've slept on at a lodge in a while. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kromdraai Farm, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Tambotie Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Inrolstort
Vanaf
R 5 670
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 670
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 670
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Kromdraai Farm, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyxnf2Xm4EjPy9DvLuv18IOKZt94hH5Qc4oGwTySxWKb96cYtfW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 670 per nag, vir 12 mense 10 5 1 5 Kromdraai Farm Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 10:00-17:00 10:00 -24.935376648742 27.908804486178
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang