Beskrywing
Hierdie luukse chalet bied 'n uitsig oor die Sabieriviervallei. Dit is 'n gesellige en bekoorlike wegbreekplek met uitnodigende interieur en ongekunstelde flair. Daar is ook 'n houtstoof. Hierdie chalet is ideaal vir 'n romantiese wegbreek en spog met houtvloere, privaat dek met plonspoel en uitsigte oor die rivier. Die chalet het 'n muskietnet oor die koninggrootte-bed, 'n kaggel, plafonwaaier, ekstra elektriese verwarmer en ekstra komberse. Verder is daar ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, vars melk, gebottelde water, 'n kluis, wasgoedsak en toegang tot wasgoeddiens, tydskrifte en gids vir gaste met nodig inligting. Die badkamer beskik oor 'n groot bad en instapstort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Tariewe op die kwotasies sluit 15% BTW in
Akkommodasie moet ten volle betaal word voor aankoms
Indien jy wil hê dat ons iets spesiaals moet doen vir daardie iemand spesiaal, kontak ons asb. vooraf met besonderhede. Ons help graag waar ons kan.
Weens die unieke ligging van die chalets, is dit ongelukkig nie geskik vir rolstoele nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse chalet het 'n uitsig oor die woud en is elegant en die interieur is klassiek. In die chalet is daar 'n tafel vir 2, 'n oop kaggel en skoorsteen wat die sitkamer van die kamer skei en 'n groot badkamer. Daar is ook 'n ekstra buite-stort op die privaat dek, asook 'n plonspoel. Die chalet het 'n muskietnet oor die koninggrootte-bed, 'n kaggel, plafonwaaier, ekstra elektriese verwarmer en ekstra komberse. Verder is daar ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, vars melk, gebottelde water, 'n kluis, wasgoedsak en toegang tot wasgoeddiens, tydskrifte en gids vir gaste met nodig inligting. Die badkamer beskik oor 'n dubbelwasbakeenheid, groot bad en instapstort. 'n Ekstra bed vir 'n kind 12-16 jaar oud kan by hierdie chalet gevoeg word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Tariewe op die kwotasies sluit 15% BTW in
Akkommodasie moet ten volle betaal word voor aankoms
Indien jy wil hê dat ons iets spesiaals moet doen vir daardie iemand spesiaal, kontak ons asb. vooraf met besonderhede. Ons help graag waar ons kan.
Weens die unieke ligging van die chalets, is dit ongelukkig nie geskik vir rolstoele nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet spog met 'n uitsig oor die rivier en is elegant, klassiek en gesellig. In die chalet is daar 'n tafel vir 2, 'n oop kaggel en skoorsteen wat die sitkamer van die kamer skei en 'n groot badkamer. Daar is ook 'n ekstra buite-stort op die privaat dek en ekstra privaatheid. Gaste moet effe verder stap om by die chalet te kom. Die chalet het 'n muskietnet oor die koninggrootte-bed, 'n kaggel, plafonwaaier, ekstra elektriese verwarmer en ekstra komberse. Verder is daar ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, vars melk, gebottelde water, 'n kluis, wasgoedsak en toegang tot wasgoeddiens, tydskrifte en gids vir gaste met nodig inligting. Die badkamer beskik oor 'n groot bad en instapstort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Tariewe op die kwotasies sluit 15% BTW in
Akkommodasie moet ten volle betaal word voor aankoms
Indien jy wil hê dat ons iets spesiaals moet doen vir daardie iemand spesiaal, kontak ons asb. vooraf met besonderhede. Ons help graag waar ons kan.
Weens die unieke ligging van die chalets, is dit ongelukkig nie geskik vir rolstoele nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R536, Sabie Road halfway between Hazyview and Sabie, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang