Taurus 195 @ Westwood Skye
10 gaste
5 slaapkamers
7 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Grace Avenue, Westville, Durban, 3630, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Taurus 195 @ Westwood Skye is 'n bekoorlike selfsorghuis in Westwood Lodge, Durban, onder andere eenhede. Dit is 'n area wat bekend is vir sy strande, skilderagtige roetes, verskeidenheid restaurante en ikoniese besienswaardighede, wat uShaka Marine World, Durban Botaniese Tuine en Umgeni River Bird Park insluit.
Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 en suite-badkamers. Dit is ideaal vir 'n gesin, sakereisigers of lang- en korttermynverblyf. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde, vierde en vyfde slaapkamer 'n koninggrootte-bed het. Die en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis lei na die sitarea en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Dit lei na 'n eetarea en na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dié eenheid het sy eie ingang en 'n privaat braai-area, wat gaste 'n ontspanne ruimte bied om te ontspan. Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit in, en gaste is welkom om aktwitiete te geniet, insluitend toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en klubhuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 12 Grace Avenue, Westville, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Grace Avenue, Westville, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang