+88

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Chrizel M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Awesome. Baie netjies en al die diere maak dit soveel meer awesome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Absoluut 'n juweel. Ons het dit vreeslik geniet. Pragtige plek. Lekker rustig en die diere loop tot op jou stoep. Ons sal definitief weer gaan kuier en beveel Thaba Tholo aan vir enigeen aan wat hou van die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ramokone D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Amazing! Will definitely go again. The place is absolutely beautiful and it looks exactly like the pictures. The views were stunning and we had animals visit the house every day. The staff was friendly and attentive. They made sure to clean the pool, the Jacuzzi as well as the surrounding area every day. Housecleaning was also done in a timely manner. The hosts went above and beyond to make our stay unforgettable and they were eager to offer insider tips on exploring the surrounding area. We had an amazing time. The only nitpick is that we went during the rainy season so we didn't get to see a lot of different animals, although we still saw plenty of bucks and zebras.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ferreira
Thaba Tholo Game Farm
Thanks so much, Ramokone. We will welcome you back anytime. Regards, Kim

Amanda S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Thaba Tholo Game Farm is definitely a place to enjoy nature, and to unwind. Johan and Kim were amazing and made sure that our stay was an experience to remember. Violet and Phineas, the cleaners, were excellent and made sure that everything was cleaned properly every day. Thaba Tholo is safe, and the place to unwind and enjoy nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2026

Rustig en privaat. Thaba Tholo was 'n aangename verrassing. Die huis is besonder goed toegerus. Die jacuzi is beslis 'n bonus. Pricillia is 'n besondere gasvrou en het baie moeite gedoen om ons verblyf perfek te maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2026

"Rustic" plaas huis, goed toegerus met pragtige uitsig. Heerlike naweek in die bosveld. Baie wild wat naby die huis te sien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annatjie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Rustigheid. Ja, ons almal het. Was baie nou beslis die moeite werd gewees. Wens ek kon langer bly. Dit was baie rustig daar. En sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zani S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Wonderlike natuurskoon naweek wegbreuk saam vriende. Ons was 'n groep van 12 dames wat die naweek by Thaba Tholo Lodge gaan kuier het vir 'n lekker bosveld wegbreek. Die plaas is beeldskoon, personeel en eienaars is vriendelik en altyd behulpsaam. Ons beveel Thaba Tholo Lodge beslis aan vir enige gesin of vriendegroep wat uit die stad wil ontsnap. Ons sal vir seker weer hier wil kom kuier vir 'n naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ferreira
Thaba Tholo Game Farm
Liewe Zani, Dankie vir jou resensie. Ons is bly dat jy en die dames julle verblyf asook die natuur & diere by Thaba Tholo geniet het. Vriendelike groete, Kim & Priscilla

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton L
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

N belewenis met pragtige diere en uitsig. Dit was groot gewees. Die plaas is uitstekend en goed ingerig. Die eienaars sien om na jou en hul gasvryheid is groot. Welgedaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ferreira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R4 470
33 % AF
R 4 470 R 2 980
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 470
33 % AF
R 4 470 R 2 980
per nag, vir 12 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 470
33 % AF
R 4 470 R 2 980
per nag, vir 12 mense
Bespreek

R101- Thaba Tholo Game Farm, Mookgopong, 0560, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e0bba57ce6955d3b3e23ff11be75eaf746b33bf019d0b7891125e5549d80bb3b3cc488f8c5c8e3ced1ab0fe49d0d5b979e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 470 nouVanaf R2 980 per nag, vir 12 mense 81 5 1 5 R101- Thaba Tholo Game Farm Mookgopong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.565800338479 28.6593276858
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang