+35
Selfsorg in Howick

The Aloe Garden Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Susan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Gemaklik en rustig. Ons het baie lekker gebly. Sal vir seker weer gebruik maak van hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarisha M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Perfect home away from home! The unit was in pristine condition with every detail taken care of! Teagen and Brandon were amazing hosts! Would highly recommend to anyone and everyone! Our stay felt so personal with welcome notes and welcome treats! Best stay ever!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

In Howick, it is the place to stay. Absolutely brilliant stay, every aspect was exactly as advertised. The cottage was clean, warm and special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Oornag wou nie te ver van die suidkus af oornag nie. Beslis die beste keuse gemaak. Stil en rustige atmosfeer, so pure plaas met die wakker word van voëls. Pragtige sonopkoms. Die eenheid oortref alle verwagtings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juandre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very neat! Great stay! Definitely a gem and a great host too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Very good. No DStv in the cottage. Only YouTube available. We enjoy watching sport on DStv. The cottage was very comfortable and all amenities are there except TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dennis L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rus in vrede. Een nag hier oorgeslaap op pad na die noordkus. Perfekte plekkie. Netjies en skoon en veilig, en alles wat ons nodig gehad het, is daar. Teagan het ons gasvry ontvang. Sal die plekkie aanbeveel. Afdak vir die kar sal waardeer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerusha M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Highly recommended for those seeking a peaceful retreat with outstanding service. Teagan and Brandon went out of their way to ensure we felt at home—always available, incredibly kind, and attentive. From the moment we arrived, we were welcomed with warmth and genuine hospitality. The accommodation was immaculate, beautifully furnished, and thoughtfully equipped with everything we needed for a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Uitstekende waarde vir jou geld! Ek, my man, en ons kleindogter het heerlik in die goed toegeruste selfsorghuisie gebly. Dit lyk presies op die foto's. Die gasheer en sy vrou het aan letterlik alles gedink wat 'n persoon kan benodig. Hulle het baie aandag aan detail gegee, die gasvrou is baie vriendelik en tegemoetkomend. Ek sal die verblyf hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richmond L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Stunning experience. The nicest place I have stayed to date, super stylishly furnished and decorated, and hosts true professionals. I will always be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Teagan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Doreen Road, Greendale, Howick, 3290, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1dd6162a4809f665be51edb8bf5c3ea2b63cc8376a8349b2bc78f4adab178ff842c90f4860382ca0a69ae667e56d2477c2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 1 Doreen Road Greendale 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.479938010799 30.215690260189
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang