It was a fantastic experience with beautiful sea and mountain views.
The unit is very neat, well equipped, well located and has wonderful sea, Table Mountain and Robben Island views. The 2 separate verandas in front of each bedroom are both advantageous and disadvantageous, in that it gives the guests a little privacy per room, but if you want to enjoy a twilight drink together, it is a bit cramped. But it is again sufficient and used together, with very nice views. A big plus is that you can sleep with the glass sliding door open, with the wind blowing through it, and when you open your eyes, you can see the ships on the sea waiting for access to Cape Town harbour. The WiFi is however very slow, and I struggle to stream from the Smart TV. The TV has everything to choose from, just bring your login details. The only thing the unit may lack is a freestanding fan or 2 for the extra hot days, although the wind blowing through it cools the rooms. We literally only experienced a few windless days, which made it very hot. Nevertheless, a wonderful stay and holiday with everything you need in the unit. Just bring your clothes, and your groceries are plentiful with many shops to choose from, which also deliver, or will be a 5-10 minute journey, and also several takeaways and restaurants in the vicinity.
Dit was 'n fantastiese ervaring met pragtige see- en berguitsigte.
Die eenheid is baie netjies, goed toegerus, goed geleë en het wonderlike see-, Tafelberg- en Robbeneilanduitsigte. Die 2 aparte stoepies voor elke slaapkamer is voordelig en nadelig, in die sin dat dit die gaste per kamer bietjie privaatheid gee, maar indien jy saam 'n skemer kelkie wil geniet, is dit 'n bietjie knap. Maar dit is nogmaals genoegsaam en benut saam, met baie mooi uitsigte. 'n Groot pluspunt is dat jy met die glas skuifkamerdeur kan oop slaap, met die wind wat daar deur waai, en as jy jou oë oopmaak, kan jy die skepe op die see sien wat wag vir toegang tot die Kaapse hawe. Die WiFi is egter net baie stadig, en ek sukkel om te stream van die Smart TV. Die TV het egter alles om van te kies, bring net jou loginbesonderhede. Al wat die eenheid moontlik kort, is 'n losstaande waaier of 2 vir die ekstra warm dae, alhoewel die wind wat daar deur waai die vertrekke afkoel. Ons het letterlik net 'n paar windstil dae ervaar, wat dit baie warm gemaak het. Nietemin, 'n wonderlike verblyf en vakansie met alles wat jy benodig in die eenheid. Bring net jou klere, en jou kruideniersware is volop beskikbaar met vele winkels om van te kies, wat ook aflewer, of 'n 5-10 minute se reis sal wees, en ook verskeie wegneemetes en restaurante in die nabyheid.
This review has been automatically translated using Google.
Cleanliness
5.0
Service
5.0
Location
5.0
Safety
5.0
Value for money
5.0
Lizelle J
Short stay ⋅ Family with teenagers
5.0
Dec 2024
We had a great time and were pleasantly surprised with the surroundings and the location.
Our family had a great stay. It is clean and tidy, with more than enough space to keep two teenage boys apart. The daybed in the living area was perfect for our youngest teenage boy to sleep on. Our hostess was friendly and helpful at all times, whether it was about general important information about the area, safety of the beach which is within walking distance, restaurants etc. The only challenge we had was the distance to the nearest safer swimming beach for our teenage boys who turned 13 and the other a few days before 18, which is not within walking distance. The view is breathtaking towards Table Mountain and Robben Island, and there were kitesurfers on the water literally every day from dawn until late during the time we were there. It is also centrally located to several shopping centres. The Waterfront distance by vehicle is about 30 min outside peak hours, and if you want to visit wine farms in the direction of Paarl, it is about 40 min, give or take, and Cool Runnings. The MyCity buses are within walking distance of The Bay B401, which in turn offers alternative transportation to various neighborhoods in the area.
Ons het heerlik gekuier en was aangenaam verras met die omgewing en die ligging.
Ons gesin het lekker gebly. Dit is skoon en netjies, met meer as genoeg spasie om twee tienerseuns uit mekaar se spasie ook te hou. Die dagbed in die leefarea was perfek vir ons jongste tienerseun om op te slaap. Ons gasvrou was te alle tye vriendelik en behulpsaam, hetsy oor algemene belangrike inligting van die omgewing, veiligheid van die strand wat loopafstand is, restaurante ens. Die enigste uitdaging wat ons gehad het, is die afstand na die naaste veiliger swemstrand toe vir ons tienerseuns wat een 13 en ander paar dae tevore 18 geword het, wat nie loopafstand is nie. Die uitsig is asemrowend mooi na Tafelberg en Robbeneiland, en daar was in die tyd wat ons daar was letterlik elke dag van douvoordag tot laat kitesurfers op die water. Dit is ook sentraal geleë na verskeie winkelsentrums. Die Waterfront afstand per voertuig is ongeveer 'n 30 min buite spitstyd, en as jy wynplase in die Paarl se rigting wil besoek, is dit ongeveer 40 min, give or take, en Cool Runnings. Die MyCity-bussies is loopafstand van The Bay B401 af, wat weer alternatiewe vervoer bied na verskeie buurte in die omgewing.
Thank you Wendy, it is always a pleasure hosting wonderful guests like you. Hope to see you again.
Dankie Wendy, dit is altyd 'n plesier om wonderlike gaste soos jy te huisves. Hoop om jou weer te sien.
This review has been automatically translated using Google.
Demetria V
Short stay ⋅ Family with teenagers
4.4
Feb 2024
Amazing views!
Best host by far, extremely friendly and accommodating. The views were amazing, it's on the 4th level with no obstructions. However, the main gate was unfortunately faulty during our stay, and our car had to be parked outside. The apartment could use some TLC.
Hi Demetria, I do apologise for the gate, but luckily, it is now sorted and should not happen again. Thank you for being such wonderful guests. We are upgrading the unit now and hope you will be impressed when we see you again.
Hi Demetria, ek vra wel om verskoning vir die hek, maar gelukkig is dit nou uitgesorteer en behoort nie weer te gebeur nie. Dankie dat julle sulke wonderlike gaste is. Ons is nou besig om die eenheid op te gradeer en hoop jy sal beïndruk wees wanneer ons jou weer sien.
This review has been automatically translated using Google.
Marissa M
Short stay ⋅ Family with teenagers
3.8
Jan 2024
Unforgettable!
Kid is a darling. Location is excellent!
Onvergeetlik!
Bokkie is 'n darling. Ligging is uitstekend!
This review has been automatically translated using Google.
Thanks Marissa, but it's easy to be a darling with such wonderful guests like you and your family. See you again.
Dankie Marissa, maar dit is maklik om 'n darling te wees met sulke wonderlike gaste soos jy en jou gesin. Sien julle weer.
This review has been automatically translated using Google.
Shamel R
Short stay ⋅ Family with young children
3.4
Jan 2024
Great sea and mountain views. Spacious apartment.
We had a lovely stay. Beautiful scenery.
Cleanliness
3.0
Service
5.0
Location
3.0
Safety
4.0
Value for money
2.0
Isabel G
Short stay
5.0
Dec 2023
Excellent and peaceful!
Reception was very friendly and helpful. Beds were comfortable, apartment was well equipped, everything was clean and tidy and it was peaceful with a fantastic view!
Uitstekend en rustig!
Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Beddens was gemaklik, woonstel was goed toegerus, alles was skoon en netjies en dit was rustig met 'n fantastiese uitsig!
This review has been automatically translated using Google.