6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Umvoti Drive, Unit 42, Sovereign Sands, Blythedale Beach, 4449, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
The Beach House is 'n ruim selfsorghuis wat ideaal vir 'n gesinsvakansie in Blythedale Beach is. Dit is net 15 minute noord van Ballito.
Dié verblyf bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste in die tweede en derde slaapkamers deel 'n addisionele badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Langs die kombuis is 'n eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die oopplan-sitarea bied oorgenoeg sitplek vir gaste om te ontspan en sluit 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi in. Die leefarea lei na 'n toegeboude stoep met 'n gasbraai en buitemeubels. Daar is 'n ekstra badkamer bo wat 'n toilet en 'n wasbak het.
Die verblyf het 'n lieflike, omheinde tuin wat perfek vir gaste is wat met honde reis. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ashleigh Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Umvoti Drive, Unit 42, Sovereign Sands, Blythedale Beach, 4449, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Beach House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Umvoti Drive, Unit 42, Sovereign Sands, Blythedale Beach, 4449, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang