Beskrywing
Eenheid 2 is 'n woonstelletjie met lugversorging wat tot 2 gaste kan akkommodeer. Dit het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n induksiestoof, lugbraaier en 'n broodrooster in die aparte kombuis. Die eenheid het ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Die tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit in 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n eenplaat-induksiestoof en 'n broodrooster.
Huisreëls
Geen rook word toegelaat binne die eenheid nie. Daar is 'n aangewese area buite waar gaste kan rook.
Die badkamer se handdoeke moet asb. nie op die strand gebruik word nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstelletjie met lugversorging bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaaparea met 'n en suite-badkamer. Dit het 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n koningingrootte-bed met kraakvars wit linne. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en badhanddoeke word ook voorsien. Hierdie woonstel het ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi beskikbaar. Dié kothuis lei na 'n privaat stoep met sitplek buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en ketel insluit.
Huisreëls
Geen rook word toegelaat binne die eenheid nie. Daar is 'n aangewese area buite waar gaste kan rook.
Die badkamer se handdoeke moet asb. nie op die strand gebruik word nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Tiran Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang