Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die en suite-badkamer. Dié eenheid het ook 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Verder is daar 'n TV met Open View-kanale en gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring. Dié eenheid het 'n privaat stoep met sitplek en 'n houtskoolbraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Let asb. dat die eenhede daagliks skoongemaak word, maar nie op Sondae of openbare vakansiedae nie.
Een badhanddoek word per persoon voorsien en sal elke vierde dag omgeruil word. Gaste is welkom om addisionele badhanddoeke saam te bring. Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
Die beddegoed word elke vierde dag veradner. Daar sal met aankoms handseep en toiletpapier in die badkamers wees, maar dit word nie gedurende die verblyftydperk aangevul nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die en suite-badkamer. Dié eenheid het ook 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Verder is 'n TV met Openview-kanale en gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring. Dié eenheid het 'n privaat stoep met sitplek en 'n houtskoolbraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Let asb. dat die eenhede daagliks skoongemaak word, maar nie op Sondae of openbare vakansiedae nie.
Een badhanddoek word per persoon voorsien en sal elke vierde dag omgeruil word. Gaste is welkom om addisionele badhanddoeke saam te bring. Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
Die beddegoed word elke vierde dag veradner. Daar sal met aankoms handseep en toiletpapier in die badkamers wees, maar dit word nie gedurende die verblyftydperk aangevul nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 1 koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Hierdie eenheid het ook 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Vir gaste se vermaak is 'n TV met Openview-kanale beskikbaar. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saam te bring. Hierdie eenheid lei na 'n privaat patio met sitplek en 'n houtskoolbraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Let asb. dat die eenhede daagliks skoongemaak word, maar nie op Sondae of openbare vakansiedae nie.
Een badhanddoek word per persoon voorsien en sal elke vierde dag omgeruil word. Gaste is welkom om addisionele badhanddoeke saam te bring. Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
Die beddegoed word elke vierde dag veradner. Daar sal met aankoms handseep en toiletpapier in die badkamers wees, maar dit word nie gedurende die verblyftydperk aangevul nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1316 Penshurst Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang