+42
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • R74, Windmill Farm 7584, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

The Border Post bied gerieflike oornag- en B&B-verblyf op 'n plaas aan die bokant van die Oliviershoekpas. Dit het 'n uitsig oor die Noordelike Drakensberge en skuil teenaan die Sterkfonteindam.

Daar is 7 pragtige kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers het gemaklike beddens, gehaltelinne en badhanddoeke. Al die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Gaste word met 'n welige tuin omring en het 'n pragtige uitsig oor Bergville se platteland en Natal se plase. Ontbyt kan in die eetarea geniet word of gaste kan 'n maaltyd by die koffiewinkel of restaurant geniet. Die koffiewinkel bedien maaltye deur die dag en die restaurant het 'n à la carte-spyskaart vir aandete. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R74, Windmill Farm 7584, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Border Post het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R74, Windmill Farm 7584, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3302b6f6b33e1e0f6a62bb7939dd2eb36191d1b69fc8ff2228e0a6f3b706d5e704ab7ae4df1d11d8483d0c3bd9f2464d4106?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 R74 Windmill Farm 7584 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -28.552559057119 29.076531594507
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang