+17

The Bridge Apartment - Unit 37

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Alicia V
1 nag
5.0
Jan 2026

Heerlike verblyf! Ons het heerlik gebly in Eenheid 37, loopafstand van eetplekke en winkels. Alhoewel daar net 1 lugreëling in die sitkamer is, en lugwaaiers in die ander vertrekke, moes ons met die kamerdeure oopgeslaap het om die kamers af te koel. Ek sal definitief terugkeer in die koeler maande. Dit is baie netjies, skoon en gemaklik. Daar is alles en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very relaxing. The only thing I can suggest is to have a Google box instead of DStv. Then all can log in to their own programmes. The complex needs more braai facilities as this is usually a problem when you want to have an evening braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve W
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Very comfortable, well appointed apartment. We enjoyed our stay tremendously. The apartment was very clean, comfortable and well appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oloff H
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Gerieflik naby aan alles - heerlike verblyf. Baie goeie ligging. Eenheid baie mooi, skoon en veilig. Ek stem saam met die vorige kommentaar - parkeerplek is bitterlik klein, selfs vir 'n klein karretjie. Maar, daar is nie veel wat die eienaar daaraan kan doen nie. Wees net ingelig as jy kom. Daar is wel parkering bietjie verder beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izelle J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lekker bly vakansie eenheid vir 'n groot familie. Ons verblyf was uit die boonste rakke! Die eenheid was baie goed toegerus met alles wat ons kon benodig en was ruim vir die aantal gaste wat ons was. Die kleinste diens was baie goed en vinnig teruggekom na ons as ons vrae gehad het. Die aircon was baie gerieflik vir die warm dae. Selfs die sekuriteits personeel het ons tuis laat voel. Ons sal definitief weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kero M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2025

A blessed one. Unfortunately short for us, it was just 1 night, but it was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anina Stander M
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Apr 2025

Lekker gebly, parkering te klein vir 'n SUV voertuig. Parkering heeltemal te klein vir 'n SUV voertuig. Waar moet 2de voertuig parkeer vir 3 slaapkamer woonstel?

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Conrad
The Bridge Apartment - Unit 37
Hi, thank you for the feedback. These units only have one dedicated parking bay, but we do have extra parking available; these parking bays are in the visitors' area. I agree the parking bays are small, but this is out of our control.

Marcelle R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Feb 2024

We won't be back to this apartment. Sadly, when we got there, they were renovating the apartment next to us, removing tiles, and the noise was deafening. After complaining, the builder from next door came to ask if he could continue until 4pm. We agreed, but still do not think it is fair to arrive somewhere with such noise. The fan in the one bedroom was blowing so slowly that a fart would produce more air movement. The trellidoors are all impossible to open and close, and there are no oven gloves or hand soap in the bathrooms. There are also no rechargeable lights or even candles for load shedding. There was no WiFi at all. We did enjoy the pool, and the cleaning lady was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Conrad
The Bridge Apartment - Unit 37
Thank you for the feedback. Unfortunately, the renovations are beyond our control, and we apologise for any inconvenience caused. We have requested to be notified if any other apartments are being renovated. With regard to the Trelly door lock and the fan, we were unaware of this, and they are currently being replaced. There is a drawer containing oven gloves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Conrad Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

22 Mckenzie Street, The Bridge, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a5261c6f7a96278277faac15677af4f1784f6bd60ddae908462fc826296e20c6d1d5652c4cf786e8e2bff00f0757917336a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.371720733527 32.411958065607

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang