Beskrywing
Die Blou Kamer sluit in: Koninginbed en russtoelstoel Badkamer op suite - sluit badhanddoeke in Kamers word daagliks of soos benodig skoongemaak en gediens. Ontbyt ingesluit Komplimentêre wasgoeddiens Fantastiese gedeelde ruimtes vir jou om van gebruik te maak: Kroeg, Sitkamer, Eetkamer, Swembad en nog baie meer Gratis veilige parkeerplek. Veilige privaat pad sluiting. Hoë sekuriteit op die eiendom
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste, is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is ingesluit en komplimentêre wasgoeddiens word verskaf. Daarbenewens word die kamers daagliks skoongemaak en gediens of soos benodig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is ingesluit en komplimentêre wasgoeddiens word verskaf. Daarbenewens word die kamers daagliks skoongemaak en gediens of soos benodig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Koperkamer spog met die beste uitsig oor die swembad en tuin. Hierdie suite met lugversorging bied slaapplek vir 3 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n driekwartbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid is gemeubileer met 'n ontbyt-/werkhoekie, stoel en koffietafel. Ons bied 'n gratis wasgoeddiens en die kamers word daagliks of soos nodig skoongemaak en versien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
225 Bryanston Drive, Bryanston, Johannesburg, 2191, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang