Beskrywing
Hierdie ruim kamer op die boonste verdieping het 'n sitarea, 'n koninggrootte-bed, kombuisie, en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, ketel, broodrooster en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n kaggel en 'n patio vir die eenheid. Dit is die ideale verblyf vir iemand wat wil uiteet en die omgewing wil verken.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf Yskassie, mikrogolf, ketel en broodrooster
Huisreëls
'n Slaapbank kan teen R300 per nag vir Picasso Kothuis gehuur word.
Die ateljeewoonstelle het nie braaigeriewe nie.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 16 betaal R300.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Hierdie kothuis het 'n aparte kamer met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n groot sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas en 'n mikrogolf toegerus. Daar is 'n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Slaapbank kan teen R300 per nag vir Picasso Kothuis gehuur word.
Die ateljeewoonstelle het nie braaigeriewe nie.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 16 betaal R300.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis het 'n aparte slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n groot sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas en 'n mikrogolf toegerus. Die kothuis het 'n stoep met braaigeriewe. 'n Slaapbank kan teen ekstra koste bygevoeg word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg Slaapbank teen R300 per aand beskikbaar
Huisreëls
'n Slaapbank kan teen R300 per nag vir Picasso Kothuis gehuur word.
Die ateljeewoonstelle het nie braaigeriewe nie.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 16 betaal R300.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
73 Malherbe Street, Clarens, 9701, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang