4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Union Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6006, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Cozy Apartment is 'n selfsorg-eenheid in Gqeberha (Port Elizabeth) wat ideaal vir 'n gesinswegbreek is.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 langsaan. Die sitarea het sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Buite is daar 'n toegeboude agterplaas met sitplek en 'n braai-area.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ryan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 23 Union Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6006, Oos-Kaap
- Gaste dink The Cozy Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Union Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6006, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang