Beskrywing
Dié ateljeewoonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Gaste het toegang tot 'n TV met Netflix, Youtube en Wi-Fi. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof toegerus, en is naby die braai-area. Die eenheid het 2 stoepe om uitsigte oor sonsopkoms of sonsondergang te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook binnenshuis is verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Barbados Daiquiri is 'n selfsorgeenheid wat slaapplek aan 2 gaste bied. Die oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n TV, WiFi en braaigeriewe. Die eenheid het 2 privaat onderdakstoepe waar gaste die uitsig oor Paternoster en die Columbine-lighuis kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook binnenshuis is verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ateljeewoonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en dubbelstort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit het 'n TV met Netflix en YouTube, asook WiFi. Dit is naby die braai-area en het 2 stoepe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook binnenshuis is verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Vasco da Gama Drive, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang