Beskrywing
Dié kamer het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke en seep word voorsien. Ander geriewe sluit komplimentêre gebottelde water, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi. Let asb. dat SABC en e-TV beskikbaar is, maar gast moet hul eie aanmeldbesonderhede vir YouTube, Showmax en DStv Now gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke en seep word voorsien. Ander geriewe sluit komplimentêre gebottelde water, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi. Let asb. dat SABC en e-TV beskikbaar is, maar gast moet hul eie aanmeldbesonderhede vir YouTube, Showmax en DStv Now gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed met kwaliteitslinne. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Badhanddoeke en seep word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit in gratis gebottelde water, mikrogolfoond, yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV, gratis WiFi en OpenView TV beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Hertzog Street, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang