Beskrywing
Die Gem Accommodation on Wes 1 oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Koffie, tee, water en beskuit word voorsien, en die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n swembad en parkeerplek word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
- Twee troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
- Die eenheid is nie volledig toegerus vir selfsorg nie, maar het verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolf en ketel in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Gem Accommodation on Wes 1 oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en het 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Koffie, tee, water en beskuit word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
- Twee troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
- Die eenheid is nie volledig toegerus vir selfsorg nie, maar het verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolf en ketel in.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13A West Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang