+17
Selfsorg in Graaff-Reinet

The Gem Accommodation on Wes

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13A West Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

The Gem Accommodation on Wes is in Graaff-Reinet en bied gerieflike semi-selfsorgverblyf in 2 eenhede vir 2 gaste.

Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed. In die en suite-badkamer is 'n stort en toilet beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, 'n klein yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Koffie, tee, water en beskuit word voorsien en die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste kan die braaigeriewe en swembad gebruik en parkeerplek word voorsien.

The Gem Accommodation on Wes is binne 1 km van verskeie winkels en restaurante af en gaste kan die verskeie nasionale monumente en museums ontdek. Die area het verskeie 4x4- en staproetes, asook visvang, kano- en bootvaarte.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dennis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 13A West Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Gem Accommodation on Wes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13A West Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA202b5726545f21bcd6b493a808b1c110fb3d7c48347c7e4b98974a44f351d8adc7927175e3882271bc95ceb50c311b11085d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 13A West Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.257899571313 24.535178753552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang