+44
Gastehuis in Hilton

Hilton Castle

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gerhard K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Goeie waarde vir geld en goed geleë. Baie netjies en gemaklik geleë naby winkels en hoofpaaie. Ons sal definitief weer hier wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Great! What a comfortable place! Really beautiful and extensive, convenient for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Diens uitstekend. Veilig en rustig. Lekker gebly. Sal weer daar gaan bly. Die eienaar Bertus is dierbaar en het ons laat tuisvoel. Rustige atmosfeer. My eggenoot het 'n knievervanging by Hilton Life Hospitaal gehad. Ek het een aand alleen daar geslaap. Veilig gevoel. Is op die hande gedra. Diens uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie netjiese plek en vriendelike gasheer. Baie lekker gebly. lekker gerieflik naby aan n3.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Goeie waarde vir geld met 'n goeie gasheer op die kooptoe. Die eenheid was ruim en gerieflik Die boonste vertrekke word bereik met 'n redelike steil trap wat dalk nie geskik is vir persone met loop of balans probleme nie,maar vir hulle is daar plek sonder trappe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Wonderful. Our stay was very pleasant. The staff was very friendly and helpful. The place was very homey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina-lize S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Verwagtinge ontmoet. Perfek wat ons nodig gehad het, net jammer die bure se honde het die hele nag geblaf en vroeg in die oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgens D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

This is the place to stay in PMB. What a gem. This place has it all. Wonderful scenery and a host that will leave no stone unturned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tashe B
1 nag
5.0
Jan 2026

Beste gastehuis waar ek nog gebly het. Vreeslik lekker gebly. Pragtige, stylvolle plek. Die gasheer is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lw C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2026

As gevolg van die besprekingsprobleem nie baie aangeneem nie. Ons grootste probleem was dat ons na 'n lang stressvolle dag by Hilton Life Hospitaal moes agterkom dat die webtuiste nie vir Hilton Castle se gasheer kennis gegee het van ons verblyf nie. Ons het ongeveer. 19h00 by die gastehuis aangekom, gebel terwyl ons voor die hek was. Na 'n lang tyd het Bertus die telefoon geantwoord en nog 'n tyd later die hek oopgemaak waarop hy ons meegedeel het dat hy nie van ons verblyf geweet het nie. Hy het ons nogtans vriendelik gehelp. Teleurgesteld in die webtuiste!!! Swak diens van jul kant!!

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R720
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R720
per nag (plek vir 3)
Bespreek

25A Park Lane, Leonard, Hilton, 3201, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd53d922a1a6b6cabbfc43b7243398a37c86fc022c74f1e3f4c981b3de05cf2a9106a8dcda53ede2e1bd7e4526308850fc047?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 3) 43 5 1 5 25A Park Lane Leonard 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.5468903 30.3026239
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang