+74
Selfsorg in Hogsback

The Cabins Hogsback

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Dennis J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Stil, rustig, eenvoudig, lekker. Dit was baie lekker en sal graag weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

'n Lafenis vir die siel, in 'n unieke omgewing! The Cabins Hogsback het al ons verwagtinge oortref. Daar is baie goeie sekuriteit. Die cabins (ons het in The Honey Bee gebly) was pragtig toegerus met 'n kombinasie van pragtige oudhede en moderne toerusting in die kombuis en badkamer. Dit is een van die mooiste plekke in SA.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salma K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ek wil weer daar gaan bly. Dit was baie lekker. Ongelooflik lekker gebly. Vriendelike gasheer. Stunning view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cameron P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

Lekker plek om saam met vriende te spandeer. Ligging in die valley is awesome. Die dek met vuurpit is fantasties en voel asof jy amper in die woud is. Kamers was netjies en alles werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stuart C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Good value for an overnight stay. Simple, comfortable accommodation, nice decor. Open braai on wooden porch was a safety concern. Gas geyser either scalds or freezes. No privacy from neighbours, had to keep curtains closed. Coffee not replenished, nor was shower gel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maritza M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Baie mooi uitsig, rustig, kan nie gemaklik stort nie, geen toiletpapier. Ons het ons kuier by the cabins in Hogsback geniet, maar ons kon nie 'n gemaklik stort nie. Die warm water is kook, brandwarm. Omdat die gas geyser met druk werk, al doen jy dit stelselmatig, kan jy nie koue water bysit nie, dan skakel die gas geyser af. So dis of brandwarm of yskoud. Hulle moet eerder die gas geyser se temperatuur afstel sodat dit druk kan behou wanneer koue water bygesit word of twee krane kry vir die stort. Daar was ook nie toiletpapier in die badkamer nie. Vir R900 'n aand is dit die minste wat 'n mens kan verwag, is dat daar tenminste toiletpapier is. Die eenheid se vloer was ook nie skoongemaak nie, daar was kokerotte op die vloer en mif in die kas by die wasbak in die kombuisie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eric N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie rustig, netjies en waarde vir geld. Baie lekker gebly in 'n netjiese huisie ver van die stad se gewoel. Sal weer daar bly as ek daar verbyry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chinelle K
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Ek sal beslis weer bespreek by The Cabins. Die houthuis is baie goed uitgerus met alles wat mens nodig het. Dit was skoon, netjies en duursaam. Die perfekte selfsorgeenheid. Daar is wel baie trappe om te klim wat dalk 'n uitdaging kan wees vir sommige.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alcino E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Perfect location. I enjoyed the stay. Cosy atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R900
15 % AF
R 900 R 765
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
15 % AF
R 900 R 765
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
15 % AF
R 900 R 765
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Hidden Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb272f7dc40134b741eabbde6e13f6b713c9553cc3efc8afcd41d4a379f8d0c14903d424156eb408d16d29e750c91ebde76d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 Hidden Lane Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -32.58217687996 26.922627389431

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang