- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Hidden Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Cabins Hogsback is in die middel van Hogsback se welige woud geleë en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n skilderagtige uitsig oor die bosveld. Hierdie verblyf is die perfekte opsie vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Verblyf word in 4 houthuisies gebied en het elk slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Elkeen het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer, en suite-badkamer en 'n kombuisie. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n matras vir 1 kind.
Elke houthuisie se kombuisie is met 'n enkelplaat-induksiestoof, yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Boonop het die houthuisies elk 'n kaggel en gemaklike rusbanke. Dit lei ook na 'n balkon met braaigeriewe wat met 'n uitsig oor die landskap spog.
Daar is 'n groot gemeenskaplike dek van 'n 100 m² wat 'n putbraai het. Hierdie verblyf bied gerieflike toegang tot die dorpie se restaurante, 'n plaaslike boetiekbrouery en 'n Saterdagoggendmark. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Justin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hidden Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Gaste dink The Cabins Hogsback het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Hidden Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang