- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - P164 Main Road, Kamberg Valley, Mooi River District, 3300, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Molweni is in die hartjie van die Kambergvallei met 'n pragtige uitsig op die Drakensberge en landelike gebied.
Dié verblyf bied 4 gastekamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die eerste kamer het enkelbeddens en die ander 3 kamers het elk 'n dubbelbed. Elke en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad, of slegs 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kroeg en sitarea wat elkeen 'n TV en kaggel het. Daar word ook 'n heerlike Engelse Ontbyt word in die ruim eetarea bedien. Vegetariese en Vegan-opsies kan vooraf op versoek gereël word. Aandete is ook beskikbaar op vooraf versoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Janet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- P164 Main Road, Kamberg Valley, Mooi River District, 3300, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Molweni - Kamberg Valley B&B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
P164 Main Road, Kamberg Valley, Mooi River District, 3300, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang