12 gaste
5 slaapkamers
9 beds
4 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - False Bay Road, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
The Lake House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansievilla in Hluhluwe en is ideaal vir 'n gesin of groep virende. Dié villa is in 'n natuurreservaat geleë en spog met 'n uitsig oor die meer. Die villa beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers en het slaapplek vir 12 gaste.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, of slegs 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gedeelde badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 2 etenstafels met sitplek vir 10. Die leefarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitarea en 'n enkelbed vir 1 gas. Die villa lei na 'n onderdakstoep met genoeg sitplek en braaigeriewe.
Gratis WiFi, 'n tuin, swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Craig Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- False Bay Road, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Lake House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
False Bay Road, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang