- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Distric Road D128, Lions River, Lidgetton, 3290, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Die Little Club Getaway by The Hay Barn bied oornag-selfsorgverblyf op 'n plaas aan die buitewyke van Lionsrivier in die Midlands Meander. Die gebied spog met dorpies met restaurante, kafees, troulokale, landelike aktiwiteite, wildreservate, avontuursport, forelplase, historiese landmerke en kuns en kunsvlyt.
Verblyf word aangebied in 3 kamers wat altesaam 13 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer, 'n sitarea en 'n kaggel. 2 kamers het 'n tussendeur en kan saam as 'n groot gesinseenheid bespreek word. Die kamers word met sonkrag aangedryf.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, 'n gedeelde kombuis, WiFi en 'n TV in die klubhuis.
Plaaslike aktiwiteite sluit in bergfietsry, fietsry, museumbesoeke, visvang, wynproe en stap.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Candice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Distric Road D128, Lions River, Lidgetton, 3290, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Little Club Getaway at The Hay Barn het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Distric Road D128, Lions River, Lidgetton, 3290, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang