Beskrywing
Elke kothuis het slaapplek vir 2 of 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 1 badkamer met 'n aparte bad en 'n instapstort. Elke kothuis het 'n leefarea met 'n dubbelslaapbank vir 'n derde en vierde persoon, teen ekstra koste. Elke eenheid het 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, filterkoffiemasjien, potte, panne, glase, eetgerei en breekware. Elke eenheid het 'n leefarea wat na 'n stoep met braaigeriewe lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Partytjies word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie. Die verblyf is slegs vir gaste wat geregistreer is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kothuis het slaapplek vir 4 tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea vir 'n vyfde en sesde gas, teen ekstra koste. Die badkamer het 'n aparte bad en instapstort. Elke eenheid het 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, filterkoffiemasjien, potte, panne, glase, eetgerei en breekware. Elke eenheid het 'n leefarea wat na 'n stoep met braaigeriewe lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Partytjies word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie. Die verblyf is slegs vir gaste wat geregistreer is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 2 van hierdie kothuise beskikbaar. Die kothuise beskik elk oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort. Die kombuis is met ’n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolf, ketel, broodrooster, filterkoffiemasjien, potte, panne, glase, eetgerei en breekware toegerus. Die eenhede het ook elk hul eie stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Partytjies word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie. Die verblyf is slegs vir gaste wat geregistreer is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Millstream Country Estates, 26 Mill Lane, Skeerpoort, 0232, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang