Beskrywing
Dié luukse kamer het 'n ouwêreldse gevoel, 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Lugversorging en 'n plafonwaaier is beskikbaar. Elke kamer het 'n TV en 'n DVD-speler, 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster, eierkoker, en komplimentêre tee, koffie en beskuit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ons kan op versoek teen 'n ekstra koste reël vir aandetes, middagetepakkies en 'n warmontbyt.
Let asb.: Die kantoor sluit om 21:00. Om teleurstelling te voorkom, moet sleutels voor 21:00 afgehaal word tensy voldoende reëlings vooraf getref is.
Rook is binnenshuis in al die kamers verbode.
'n Rookarea is beskikbaar.
Bestuurders/eienaars moet in kennis gestel word van enige besoekers wat die verblyf betree.
Besoekers moet die verblyf teen 21:45 verlaat.
Geen besoekers mag oorslaap nie.
'n Uurtarief sal gehef word indien gaste ná 10:00 uitklok.
Ander inklok- en uitkloktye is slegs op versoek beskikbaar.
Indien gaste nie op die inklokdatum arriveer nie, sal die verblyf tot 07:00 die volgende dag gehou word waarna die bespreking gekanselleer sal word en die betaling verbeur sal word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse, moderne kamer het 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Elke kamer het 'n TV en 'n DVD-speler, 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster, eierkoker, en komplimentêre tee, koffie en beskuit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ons kan op versoek teen 'n ekstra koste reël vir aandetes, middagetepakkies en 'n warmontbyt.
Let asb.: Die kantoor sluit om 21:00. Om teleurstelling te voorkom, moet sleutels voor 21:00 afgehaal word tensy voldoende reëlings vooraf getref is.
Rook is binnenshuis in al die kamers verbode.
'n Rookarea is beskikbaar.
Bestuurders/eienaars moet in kennis gestel word van enige besoekers wat die verblyf betree.
Besoekers moet die verblyf teen 21:45 verlaat.
Geen besoekers mag oorslaap nie.
'n Uurtarief sal gehef word indien gaste ná 10:00 uitklok.
Ander inklok- en uitkloktye is slegs op versoek beskikbaar.
Indien gaste nie op die inklokdatum arriveer nie, sal die verblyf tot 07:00 die volgende dag gehou word waarna die bespreking gekanselleer sal word en die betaling verbeur sal word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse, moderne kamer het 'n privaat ingang, 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Elke kamer het 'n TV en 'n DVD-speler, 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster, eierkoker, en komplimentêre tee, koffie en beskuit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ons kan op versoek teen 'n ekstra koste reël vir aandetes, middagetepakkies en 'n warmontbyt.
Let asb.: Die kantoor sluit om 21:00. Om teleurstelling te voorkom, moet sleutels voor 21:00 afgehaal word tensy voldoende reëlings vooraf getref is.
Rook is binnenshuis in al die kamers verbode.
'n Rookarea is beskikbaar.
Bestuurders/eienaars moet in kennis gestel word van enige besoekers wat die verblyf betree.
Besoekers moet die verblyf teen 21:45 verlaat.
Geen besoekers mag oorslaap nie.
'n Uurtarief sal gehef word indien gaste ná 10:00 uitklok.
Ander inklok- en uitkloktye is slegs op versoek beskikbaar.
Indien gaste nie op die inklokdatum arriveer nie, sal die verblyf tot 07:00 die volgende dag gehou word waarna die bespreking gekanselleer sal word en die betaling verbeur sal word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse kamer het 'n ouwêreldse gevoel, 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Lugversorging en 'n plafonwaaier is beskikbaar. Elke kamer het 'n TV en 'n DVD-speler, 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster, eierkoker, en komplimentêre tee, koffie en beskuit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ons kan op versoek teen 'n ekstra koste reël vir aandetes, middagetepakkies en 'n warmontbyt.
Let asb.: Die kantoor sluit om 21:00. Om teleurstelling te voorkom, moet sleutels voor 21:00 afgehaal word tensy voldoende reëlings vooraf getref is.
Rook is binnenshuis in al die kamers verbode.
'n Rookarea is beskikbaar.
Bestuurders/eienaars moet in kennis gestel word van enige besoekers wat die verblyf betree.
Besoekers moet die verblyf teen 21:45 verlaat.
Geen besoekers mag oorslaap nie.
'n Uurtarief sal gehef word indien gaste ná 10:00 uitklok.
Ander inklok- en uitkloktye is slegs op versoek beskikbaar.
Indien gaste nie op die inklokdatum arriveer nie, sal die verblyf tot 07:00 die volgende dag gehou word waarna die bespreking gekanselleer sal word en die betaling verbeur sal word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse, moderne kamer het 'n privaat ingang, 2 enkelbedddens en 'n en suite-stort. Elke kamer het 'n TV en 'n DVD-speler, 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster, eierkoker, en komplimentêre tee, koffie en beskuit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ons kan op versoek teen 'n ekstra koste reël vir aandetes, middagetepakkies en 'n warmontbyt.
Let asb.: Die kantoor sluit om 21:00. Om teleurstelling te voorkom, moet sleutels voor 21:00 afgehaal word tensy voldoende reëlings vooraf getref is.
Rook is binnenshuis in al die kamers verbode.
'n Rookarea is beskikbaar.
Bestuurders/eienaars moet in kennis gestel word van enige besoekers wat die verblyf betree.
Besoekers moet die verblyf teen 21:45 verlaat.
Geen besoekers mag oorslaap nie.
'n Uurtarief sal gehef word indien gaste ná 10:00 uitklok.
Ander inklok- en uitkloktye is slegs op versoek beskikbaar.
Indien gaste nie op die inklokdatum arriveer nie, sal die verblyf tot 07:00 die volgende dag gehou word waarna die bespreking gekanselleer sal word en die betaling verbeur sal word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
65 Lawson Street, Labram, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang