Beskrywing
Dié lieflike kamer het 2 enkelbeddens met piouterkopstukke wat ook as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en Egiptiese katoenlinne word voorsien. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met voorraad en toegang tot 'n privaat stoep met 'n see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat dele van die gastehuis via trappe bereik word en nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is pragtig versier en geskik vir 2 gaste. Dit lei na 'n stoep met 'n see-uitsig en bied maklike toegang tot die strand. Dit het 'n koningingrootte-bed met Egiptiese katoenlinne en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Gaste kan in die privaat sitarea ontspan en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie met voorraad in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat dele van die gastehuis via trappe bereik word en nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié helder, lugtige kamer is ideaal vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed met Egiptiese katoenlinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n TV met DStv-kanale, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met voorraad en Franse deure wat op 'n stoep met 'n see-uitsig oopmaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat dele van die gastehuis via trappe bereik word en nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim kamer het 'n koninggrootte-bed met 'n opgestopte kopstuk en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Egiptiese katoenlinne word voorsien. 'n Privaat sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie met voorraad lei vanuit die slaapkamer. Die sitarea maak op 'n stoep met 'n uitsig oor die see en die Cape Columbine-vuurtoring oop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat dele van die gastehuis via trappe bereik word en nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 Sonkwas Road, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang