The Pearls Studio 1
4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Lagoon Drive, The Pearls, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
The Pearls Studio 1 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n lieflike uitsig. Die woonstel is in The Pearls in Umhlanga geleë, met 'n eksklusiewe ligging aan die kus. The Pearls in Umhlanga is 'n weelderige, privaat uitbreiding met 'n vakansie-atmosfeer en is stapafstand van die strand af.
Die smaakvol gemeubileerde ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank vir 2 kinders, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel toegerus. Daar is ook WiFi en 'n TV met DStv.
The Pearls spog met 'n groot soutwaterswembad, sonstoele en 'n baba-swembadjie. The Pearls Mall en 'n rits restaurante is ook lekker naby geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 2
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6 Lagoon Drive, The Pearls, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Lagoon Drive, The Pearls, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang