+8
Gastehuis in Howick

The Pebble

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Pieter O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker. Baie netjies en oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Very enjoyable. Very pleasant stay, peaceful, beautiful, clean accommodation, nice and central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Gerieflik en netjies. Kamers is baie skoon en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willem P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Skoon netjiese fasiliteite geskik vir oornag. Ons het lekker oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ian N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2026

Blyplek netjies en vertoon mooi, maar dit kort die 'persoonlike' benadering. Waterlek aan stortkant onder wasbak. Gasheer / gasvrou het hulself nie kom bekendstel nie, sal op versoek hulself bekendstel. Skoonmaakdienste maak nie onder bed skoon nie, daar het weke se stof gele. Geen terugvoer oor wanneer water weer sal beskikbaar wees nadat pyp in area gebars het, ook geen alternatiewe voorstel / reëling van gasheer / gasvrou indien dit sou gebeur nie. WiFi / internet konneksie na TV die sondagaand onderbreek sonder enige verduideliking.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5A Northumberland Road, Greendale Park, Howick, 3290, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5114ca48c5d010bea92920e9d01a43b974c56826f29defcd4ef6f5b1cdb837e90c7f652e97a6d493f16041ee3288523f83b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 5A Northumberland Road Greendale Park 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -29.485493462975 30.219651531107
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang