+38
Lodge in Tzaneen

The Red Oak Guesthouse

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.4
Veiligheid
4.2
Kevin I
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Great staff, clean, neat and just awesome. Great stay, clean room, extremely professional and grateful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin L
1 nag
4.0
Mei 2026

No hot water in the room #2. No hot water in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.6
Jun 2025

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
2.8
Apr 2025

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

An-li W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netjies, gerieflik en bekostigbaar. Ons was in Tzaneen vir provinsiale hokkie toer. Kamer was gerieflik, skoon en netjies, ons het niks kort gekom nie. Linne was skoon en vars. Eienaars het uit hulle pad gegaan om ons so gerieflik moontlik te maak, en het elke dag seker gemaak ons is gelukkig. Stil en rustige atmosfeer, pragtige uitsig oor die vallei. Kos is heerlik en bekostigbaar. Ons het ons tydjie daar geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Sep 2024

Rustig, vredevol, stimulerende uitsig oor tropiese Tzaneen landgoed. Ja, ek het lekker gebly, die staff is baie vriendelik en gasvry. Dis baie skoon en netjies. Die stopie by die kamers en restaurant het 'n pragtige uitsig oor die landerye en dit baie geniet. En die bar is 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Jun 2024

Netjies. Netjies en veilig. Sal weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Morne B
1 nag Besigheidsreis
4.2
Mei 2024

Aangename plek. Alles was goed, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Fred
The Red Oak Guesthouse
Dankie, Morne, sien uit om jou weer te sien. Groete, Retha

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.0
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.0
Nov 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 180
10 % AF
R 1 180 R 1 062
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 180
10 % AF
R 1 180 R 1 062
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 180
10 % AF
R 1 180 R 1 062
per nag (plek vir 2)
Bespreek

GV 73 Georges Valley, Tzaneen, 0850, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbea7e7775a4f58741a544959f4bc49862b689fb059be7d874eace06a07d317f530b8b2793adec9195fb26984d310f9994ad5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 180 nouVanaf R1 062 per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 GV 73 Georges Valley Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.843741373499 30.127052681212
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang