+21
Gastehuis in Estcourt

The Riverhouse

  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Drummond Road, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

The Riverhouse is 'n elegante Kaaps-Hollandse gastehuis met ’n reuse-tuin wat in Estcourt geleë is. Dié huis spog met 'n stoep wat 20 m groot is en uitsigte oor die Bosmansrivier bied.

Daar is 4 ruim gastekamers, naamlik Deluxe King Room, King Room with Garden View, Queen Room en Family Room, wat elkeen uniek versier is en 'n en suite-badkamer het. Elke kamer het 'n TV, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Die Family Room het ook 'n tweeplaatstoof.

WiFi is in al die kamers en regoor die perseel beskikbaar, behalwe in die Family Room.

'n Smullekker ontbyt en aandete is op aanvraag beskikbaar.

The Riverhouse is gerieflik naby die sentrale sakekern geleë en Estcourt is 'n gawe oornagplek tussen Johannesburg en Durban. Dis ook lekker naby die Drakensberge, Slagveldroete en die Natalse Middellande.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly en gaan beslis weer daar oornag.
Jun 2025
Christine F
Besigheidsreis
5.0
Rustige atmosfeer. Ons het baie lekker gebly. Die diens was puik.
Jun 2025
Sean H
Saam met vriende
5.0
Great. Great little place, basic but nice, just wish the WiFi was working.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Marie B
Gesin met klein kinders
5.0
Mooi en maklik. Vriendelike ontvangs en 'n huislike gevoel. Kon lekker bene rek in die tuin.
Mrt 2025
Luzaan B
Gesin met klein kinders
4.8
Rustig en die moeite werd. Dit was baie rustig en veilig. Die dame wat ons gehelp het, was baie behulpsaam en vriendelik. Sy het regtig uit haar pad g...
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 8 Drummond Road, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Riverhouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Drummond Road, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9068e992516405d0a0d3d608a0c880d96e01fefb94a7100fbdf27ada4d578746ecadd25bd282f4db537fc0a230f020c629eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 8 Drummond Road Estcourt 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.011443095342 29.881101250648

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang