+30

The Soirée Exclusive Residence

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 951 Essenhout Drive, Lovemore Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Soirée Exclusive Residence is in die Sardiniabaai-natuureservaat in Gqeberha (Port Elizabeth) wat bekend is vir sy pragtige strande. Dit is die ideale rustige wegbreek.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 1 badkamer met 'n spabad en stort.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en die sitarea het sitplek, 'n kaggel en TV. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste kan maaltye buite geniet, om die vuurput kuier en in die houtvuurwarmbad ontspan. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 951 Essenhout Drive, Lovemore Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Soirée Exclusive Residence het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

951 Essenhout Drive, Lovemore Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11216b9eb1f341e7a901757ee90addc20cb8ac3d48cb0b08c78e3741216144acd8131543df4cc06a9c110dfd020279b708d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 951 Essenhout Drive Lovemore Park 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.008967015194 25.532879218385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang