The Symphony
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 29 Morewood Crescent, Grayleigh, Westville, 3629, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
The Symphony is 'n pragtige selfsorgkothuis wat in 'n privaat voorstedelike oase in die hartjie van Westville geleë is. Dit is ideaal vir paartjies of reisigers wat 'n naweekwegbreek met 'n tuin soek.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die stoep het buitesitplek, 'n rustige tuin en braaigeriewe. Gaste kan die swembad geniet en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Hierdie verblyf is net 'n paar minute vanaf Westville se besienswaardighede, die Upper Highway-area en Durban.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 29 Morewood Crescent, Grayleigh, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Morewood Crescent, Grayleigh, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang