+9
Selfsorg in Waterberg

The View Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sarita D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Ons het ’n heerlike, rustige wegbreek by The View Kothuis gehad. Ons het ’n absoluut heerlike naweek by The View Kothuis gehad. Van die oomblik wat ons aangekom het, het die rustigheid en stilte van die omgewing onmiddellik uitgestaan, dit voel regtig soos ’n wegbreek van die gejaag van die alledaagse lewe. Die kothuis se rustieke gevoel gee soveel karakter en warmte aan die ervaring. Dit is eenvoudig op al die regte maniere, maar steeds gemaklik en goed toegerus, wat dit maklik maak om net te ontspan en die oomblik te geniet. Die natuurrijke omgewing dra by tot ’n kalm atmosfeer wat moeilik is om te ewenaar. As jy op soek is na ’n rustige wegbreek waar jy regtig kan afskakel en herlaai, is hierdie die perfekte plek. Ons het elke oomblik geniet en sal beslis weer terug wees vir nog ’n besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
The View Cottage
Sarita, Ek is so dankbaar vir julle pragtige resensie. So bly julle het dit geniet. Dankie. Bosveld groete. Shirley

Stefan F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gerieflik en stil. Die huisie se ligging hoog teen die berg, gepaart met 'n stroom wat uit die berg uit vloei, skep 'n rustigheid wat 'n lafenis vir die siel is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gina D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Peaceful reconnecting. Thank you for going out of your way! And a special birthday treat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendon D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Amazing place. Lovely setting for an outdoor weekend. Amazing stay with everything that you need to take a break from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
The View Cottage
Thank you, Happy you enjoyed your stay.

Pieter L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Baie afgesonder en rustig. Netjies en skoon. Heerlik gebly. Die sterre in die nag is ongelooflik. Skoon beddegoed en handdoeke. Heerlike stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Shirley
The View Cottage
Dankie Pieter. Ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer. Bosveld groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Portion 21 of Rhenosterpoort Farm, Rhenosterpoort KR402, Modimolle, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03d7dd1455a5ac9f4310c30aac1d03fbd83aa2af12a5fee150be61d40276ce404293ce82f85e413849f36a462bb3c1db59d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Portion 21 of Rhenosterpoort Farm Rhenosterpoort KR402 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.647113721661 28.18870382209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang