4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 18 Seestrand Way, Beachview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Whacky Whale is 'n bekoorlike strandfrontwoonstel in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is op die grondverdieping en is geskik vir 4 gaste.
Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers met 'n uitsig oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, oond, stoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV met DStv, sitplek en 'n skuifdeur wat na die stoep met 'n see-uitsig lei.
Verder het gaste toegang tot 'n braai-area, wasmasjien, trappe wat lei na die see, WiFi en veilige parkeerplek in die straat en 'n motorhuis vir 1 voertuig. The Whacky Whale is ook naby Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 93
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 18 Seestrand Way, Beachview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink The Whacky Whale het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Seestrand Way, Beachview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang