4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Haydn Street, Walmer Heights, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The White House in Walmer is 'n eenheid op die eienaar se perseel in Gqeberha (Port Elizabeth).
Dis sowat 7 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Daar is basiese selfsorggeriewe soos 'n yskassie, mikrogolf en ketel.
Gratis WiFi is beskikbaar en daar is parkeerplek op die perseel vir 1 of 2 voertuie. The White House in Walmer is die ideale basis vanwaar gaste besienswaardighede soos die Kings Court Mall, Walmer Country Club en ander plekke kan besoek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Liz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 6 Haydn Street, Walmer Heights, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink The White House in Walmer het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Haydn Street, Walmer Heights, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang