The Wood House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Slayton Road, Empangeni, 3880, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Die Wood House is in die hartjie van Empangeni, KwaZulu-Natal, gerieflik geleë naby hoofroetes en plaaslike geriewe. Of jy nou vir besigheid besoek of op avontuur gaan, ons bied 'n gemaklike en rustige toevlugsoord waar jy kan ontspan en tuis voel.
Ons bied 6 ruim kamers, elk gemeubileer met 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort/bad, toilet en wasbak.
Elke kamer bied 'n patio of balkon met 'n swembad-uitsig, lugversorging, 'n TV met stroomopsies, WiFi vir jou vermaak of werkdoeleindes, 'n ketel, mikrogolfoond en 'n yskassie.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkering geniet.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken sluit in die Mick Kelly Park, Enseleni Natuurreservaat, Niwe Dam, Ongoye Park, Richard's Bay Natuurreservaat, of geniet die plaaslike kookkuns en kultuur.
Ligging
- 4 Slayton Road, Empangeni, 3880, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Slayton Road, Empangeni, 3880, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang