Thee House Mkamba Gardens
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Dunsby Avenue, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Thee House Mkamba Gardens is 'n bekoorlike huis in Lincoln Meade, Pietermaritzburg, en bied gerieflike, ruim selfsorgverblyf. Dit is ideaal vir familie, vriende of kollegas wat oornag- of vakansieverblyf soek.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en lei na die eetarea. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke.
Die huis het ook 'n omheinde tuin. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Dunsby Avenue, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Dunsby Avenue, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang