Themba Unit - Pumula Game Farm

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Victor T
Kort verblyf
4.6
Nov 2025

Die plek is uiters netjies en skoon en ideaal vir 'n naweek van ontspan. Die eenheid waarin ons tuisgegaan het, was perfek vir ons behoeftes. Die huis was skoon, die swembad was skoon en die gasvrou was baie behulpsaam. Die plaas is pragtig boomryk en ons het heerlik gestap. Die tuin om die huis is baie mooi onderhou en ons het absoluut geen redes tot enige klagte nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marcelle
Themba Unit - Pumula Game Farm
Hi Victor, vreeslik dankie vir die lieflike review. Ons het dit vreeslik geniet om julle hier te hê en is bly julle het ons staproetes geniet. Daar is niks beter as die natuur nie. Lekker dag verder en hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marcelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 168

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 De Nyl Zyn Oog Road, Pumula Game Farm, Modimolle, 0510, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e2806b373cf1ffbfed4bca8028063cd36027cce2d652f909f13dc50b83ba5a67f92fe6fc5c146a4ff69e67d484989c74e63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 12 De Nyl Zyn Oog Road Pumula Game Farm 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.7591512 28.3043488
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang