8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Portion 6 of Lot 164, Drakensberg Gardens Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Thimble Cottage is 'n pragtige dubbelverdieping-kothuis op 'n 10 hektaar eiendom, buite Underberg, op pad na Drakensberg Gardens.
Dié grasdak vakansiehuis bied pragtige uitsigte op die Drakensberge en oor die Umzimkulu-rivier. Die eiendom is al meer as 30 jaar in die eienaar se familie en het sy sjarme en rustieke voorkoms behou. Die huis het 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde kamer het 1 koningingrootte-bed en 'n stapelbed.
Die kombuis het die basiese toerusting vir kook. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek en die sitkamer het 'n kaggel. Die leefarea lei na die stoep met stoepmeubels. Daar is 'n braai-area en parkeerplek op die perseel.
Gaste kan in die tuine stap. Die meer avontuurlustige gaste kan die stap- en fietsryroetes verken of gaste kan langs die rivier gaan tjoepry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Keren Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 16
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Portion 6 of Lot 164, Drakensberg Gardens Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Thimble Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 6 of Lot 164, Drakensberg Gardens Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang